• 02Banner
  • Banner03
  • Banner05

   
 

Woon opsies

Die ontwikkeling bestaan uit 34 meenthuise waarvan:

  • 8 Twee-slaapkamer eenhede met toesluit motorhuis (97m2)
  • 26 Twee-slaapkamer eenhede (74m2)
Gariep Aftreeoord Gariep Aftreeoord


Eienaarskap Modelle
Die oord bied verskeie eienaars-keuses aan die publiek. Hierdie sluit die volgengde in;

Lewensreg:
  • Lewensreg is by verre die goedkoopste ‘eienaarskap’ opsie. Dit gee nie fisiese eienaarskap van die eenheid aan die koper nie, maar die lewenslange reg om daar te woon. Dit sluit die langslewende van ‘n egpaar in.
  • Hierdie is sonder uitsondering die goedkoopste opsie aangesien daar geen oordragskostes of belasting deur die koper betaalbaar is nie.
  • Hierdie opsie is ook die gewildste ‘opsie’ werêldwyd.
  • By afsterwe word 100% van die koopprys aan die genomineerde erfgename uitbetaal.
  • Lewensreg kan vanaf ‘n eenheid in die kompleks ‘oorgedra’ word na die bystandswoonstelle soos die inwoner verswak of graag daarheen wil verhuis.
  • Sien aangehegte pryslys vir besonderhede. Kontrakte en reëls beskikbaar op aanvraag.

Deeltitel:
  • Hierdie opsie maak voorsiening dat volle eienaarskap op deeltitel basis aan die koper oorgedra word. Die eenheid word aan die koper oorgedra op registrasie van die transaksie. Die oordrag behels wel oordragkostes, hereregte, ens. vir die koper se rekening.
  • Die koper besit dus die betrokke eenheid en mag die eenheid op enige stadium verkoop of verhuur. Die bestuur van die oord sal wel ook namens die eienaar verhuring, administrasie of herverkoping hanteer op versoek.
  • Die koper se regte word beskerm ingevolge die Deeltitelwet en behoort die eienaar dus ook aan die beheerliggaam van die kompleks.
  • Sien aangehegte pryslys vir besonderhede. Kontrakte en reëls beskikbaar op aanvraag.

Verhuring:
  • ‘n Persoon kan ook ‘n eenheid huur vanaf die ontwikkelingsmaatskappy of selfs private eienaars.
  • Alle administratiewe aangeleenthede word deur die bestuur van die oord bestuur vir die gemak van die inwoner/eienaar gedoen.

Tyd om te land:

Gariep Lifestyle Village Gariep Lifestyle Village
Gariep Lifestyle Village Gariep Lifestyle Village
Gariep Lifestyle Village Gariep Lifestyle Village
Gariep Lifestyle Village Gariep Lifestyle Village
Gariep Lifestyle Village Gariep Lifestyle Village



 



Gariep Lifestyle Village Logo