• 05Banner
  • Banner04
  • Banner13

   
 

Kontak ons

Gariep Aftreeoord Gariep Aftreeoord


Skakel ons gerus om uit te vind oor die volgende:

  • Lewenslange gewaarborgde versorgingsdienste.
  • Werksgeleenthede in die omgewing bv: versorging/mediese dienste, onderhoudswerk, administratiewe poste, finansies, vee/wild/besproeings boerdery asook groente verbouing, werk in die gasvryheidsbedryf en ander moontlikhede.
  • Kleinsake geleenthede.
  • Aktiwiteite en besienswaardighede in die Karoo streek.

    Klik hier vir die grondplan


Mariaan Booysen (Seeff)
082 563 7835
051 754 0564
gariepdam@seeff.com





 



Gariep Lifestyle Village Logo