• 07Banner
  • Banner08
  • Banner06

   
 

Die rustige Karoo-lewenstyl

Die Gariep Lifestyle Village is geleë in die rustige Suid-Vrystaat in die dorp Gariep Dam en funksioneer as ‘n volwaardige aftree-oord wat aan inwoners die gemoedsrus van uitmuntende mediese versorging bied. Die omgewing bied ook van die beste aktiwiteite wat die Karoo kan bied. Rolbal, hengel en golf is maar net ‘n paar om te noem.

Die oord bied ook ‘n volledige ontspannings area en restaurant.

Gairep dam Lewenstyl


 



Gariep Lifestyle Village Logo